Algemene Biblioteek

Welkom

Helmantel Prent

Welkom by die Christelike Biblioteek. Ons doel is om uitgesoekte en kwaliteit Skriftuurlike materiaal gratis beskikbaar te maak. Ons is elke dag besig om te groei, en ons hoop om binnekort ’n volwaardige Afrikaanse Biblioteek te wees...

’n Skrifgetroue Biblioteek in elke huis!

Die doel van onderwys

God se doel met Christelike onderwys is nie negatief nie. Dit het niks te doen met hoe sleg dinge gaan, of met negatiwiteit oor openbare skole nie. Dit is nie sy wil om ons kinders te isoleer nie, maar om hulle met vertroue in ʼn Bybelse wêreldbeskouing te bou, sodat hulle gereed sal wees om produktief te wees, om elke roeping te beskou as voltydse diens in die saak van Christus. Hulle moet ten volle verstaan dat hulle deur God na sy beeld geskape is, om Hom op elke terrein van die leerplan en van die lewe te verheerlik.
- F Carpenter (Christian education is the answer, 1995)

Nuusberigte

Saoedi-Arabië wil ’n groep Ethiopiese Christene, wat reeds in Desember gevange geneem is, dwing om hulle tot die Islam te bekeer.
Volgens die organisasie The Samaritan’s Purse is ‘n Amerikaanse Bybelskool in Soedan deur bomme van die Soedanese lugmag getref.
Afgelope Vrydag het ʼn Britse regter verbied dat elke raadsvergadering van die stadsraad van Bideford met gebed geopen word.
MINSK – Die Christendemokratiese party BCD in Wit-Rusland moet hulle maar weer as politieke party in dié Oos-Europese land laat registreer. Dit het gister duidelik geword.
IZMIR – Alhoewel Turkse Christene en Protestantse kerke in 2011 nog baie gepla is deur geweld, diskriminasie en haat, is hulle meer hoopvol noudat hulle tog verbeteringe sien.

CB Nuus

Die Here wat ons dien, het opgevaar. Hy is in die hemel. Daar sit Hy op sy hemelse troon aan die regterhand van die Vader.
“word met die Gees vervul” Ef 5:18, dis ‘n opdrag, maar waar laat dit my nou? Hoe kry ek dit reg?

Onlangse blogs

Opvallende woorde wat ek onlangs raakgelees het:
Ons hou van ʼn sukses-storie. Die man of vrou wat dit “gemaak” het in die lewe. Van niemand tot iemand in 7 dae.
Dit bly darem maar ‘n fasinerende laaste paar verse… Ek praat van die laaste verse van die boek Sagaria (Sag. 14:20-21).
Wat is die inerrancy-beweging?
’n Mens kan nie genoeg verwonderd staan oor die nuwe mensheid wat in Christus sigbaar word, nie. Mense wat mekaar voorheen nie geken het nie, omhels mekaar nou (Rom 16:16). Hulle wat voorheen mekaar nie kon verdra nie, dra nou mekaar se laste.  Hulle wat mekaar gehaat het, bid nou vir mekaar.